Bestanddele 1 kg ryp vye, geskil 1 kg (1,250 ml) suiker 100 ml water 2 kruienaaltjies Metode Sny die geskilde vye in kwarte. Plaas die vye, suiker, water en naaltjies in ’n kastrol. Verhit en hou aan roer tot die suiker gesmelt het. Die mengsel moenie begin kook voor die suiker heeltemal gesmelt het nie.
Perske Piekels
Bestandele: 1kg Geel perskes 4 gekerfde groot uie 1 groot gekerfde groenrissie 1 koppie sultanas of pitlose rosyne 25 ml kerrie 15 ml sout 5 ml fyn gemmer 5 ml fyn koljander 7 ml “crushed” knoffel 15 ml borrie 3 koppies suiker 50 ml mielieblom 12.5 ml mosterd 1 bottel asyn (750 ml) Sny die
Brandrissie Blatjang
Bestandele: 3 uie 10 ml kerriepoeier 2 knoffelhuisies 5 ml mosterdpoeier 500 ml opgesnyde brandrissies/peppadews 5 ml fyn gemmer 250 ml bruin asyn 5 ml gemengde kruie 750 ml appelkooskonfyt 5 ml sout Skil uie en knoffel en maal saam met die rissies. Voeg asyn by en kook dit ‘n paar minute lank. Roer res
Beet Blatjang
2 groot bossies beet 8 – 10 uie 6 eetlepels Sterk kerriepoeier 1.5 kgm Suiker 1.5 liter bruin asyn sout en peper na smaak 3 eetlepels Olie 4 eetlepels Maizena Kook beet tot sag en rasper Braai uie in olie tot ligbruin. Voeg by beet. Voeg kerriepoeier, suiker, asyn, sout en peper by. Bring tot
Skenkel Potjie
Benodighede: Gebruik ‘n no. 3 of no. 4 potjie. 2 kg lamskenkels sout en swartpeper na smaak 4 medium uie – opgekerf 4 knoffelhuisies – fyn opgekerf 2 x 410gm blikkie geskilde, opgesnyde tamaties 1 x 410gm blikkie “chick peas” 1 x 115gm blikkie tamatiepasta 1 groot botterskorsie, geskil en in blokkies gesny (Na gekerf
Beestert Potjie
Bestandele: 2 beessterte opgesny 4 wortels in dik skywe gesny 3 medium gekapte uie 1 blikkie botterboontjies sout 1 pakkie beesstertpoeier 250ml beesboeljon 4 aartappels in dik skywe gesny 250ml groenertjies 250g sampioene 6 murgpampoentjies in skyfies 2 uie in skywe gesny METODE: Verbruin die beesstert in ´n warm pot met olie en gekapte uie.
Biryani
Bestandele: 600-700g Lam vleis 3 Koppies rys 4 Koppies uie 1 Eetlepel gekapte gemmer 1 Eetlepel gekapte knoffel 1 Eetlepel chilli poeier (of kurrie poeier) 6 Naeltjies 1 Teelepel Kaneel 6 Pele Kardemom (1/2 Teelepel poeier) 1/2 Teelepel neutmuskaat 1 Koppie Jogurt 1/4 Koppie Olie Swart Peper-korrels na smaak (1/4 Teelepel) Sout na Smaak Cashew
Souskluitjies
Bestandele: Kluitjies: 250 ml koekmeelblom 10 ml bakpoeier 2 ml sout 50 ml margarien / botter 1 eier 100 ml melk Sous: 500 ml kookwater 25 ml margarien / botter kaneelsuiker Sif droë bestanddele saam. Vryf 50 ml margarien in tot mengsel soos broodkrummels lyk. Klits eier en melk saam, roer by meelmengsel in en
Soet-Suur Hoendervlerkies
Bestandele: 12 hoendervlerkies ½ koppie kookolie 1 gerasperde ui 1 teel vars knoffel 1 teel vars gemmer 1 koppie tamatiepuree 1 koppie tamatiesous ½ koppie asyn ¼ koppie Worcestershire sous ½ koppie bruinsuiker 1 teel chilli pasta 1 teel suurlemoenpeper 2 teel vars suurlemoensap 1 koppie water sout na smaak Verhit die olie in ‘n
Melkkos
Bestandele: 125 g spaghetti, in korter stukkies gebreek (macaroni sal ook werk) 150 ml koekmeel 5 ml sout 50 ml witsuiker 1l melk 3 ekstra groot eiers, geskei 50 ml margarien 3 ml vanieljegeursel 1 ml amandelgeursel (indien verkies) Kook die spaghetti in genoeg vinnig kokende soutwater tot gaar en dreineer Meng die droe bestanddele