Steinkopf
  • 7
Vye Konfyt

Bestanddele 1 kg ryp vye, geskil 1 kg (1,250 ml) suiker 100 ml water 2 kruienaaltjies Metode Sny die geskilde vye in kwarte. Plaas die vye, suiker, water en naaltjies…

Read more
  • 0
Perske Piekels

Bestandele: 1kg Geel perskes 4 gekerfde groot uie 1 groot gekerfde groenrissie 1 koppie sultanas of pitlose rosyne 25 ml kerrie 15 ml sout 5 ml fyn gemmer 5 ml…

Read more
  • 0
Brandrissie Blatjang

Bestandele: 3 uie 10 ml kerriepoeier 2 knoffelhuisies 5 ml mosterdpoeier 500 ml opgesnyde brandrissies/peppadews 5 ml fyn gemmer 250 ml bruin asyn 5 ml gemengde kruie 750 ml appelkooskonfyt…

Read more
  • 0
Beet Blatjang

2 groot bossies beet 8 – 10 uie 6 eetlepels Sterk kerriepoeier 1.5 kgm Suiker 1.5 liter bruin asyn sout en peper na smaak 3 eetlepels Olie 4 eetlepels Maizena…

Read more