Soet-Suur Hoendervlerkies

Bestandele:

12 hoendervlerkies

½ koppie kookolie

1 gerasperde ui

1 teel vars knoffel

1 teel vars gemmer

1 koppie tamatiepuree

1 koppie tamatiesous

½ koppie asyn

¼ koppie Worcestershire sous

½ koppie bruinsuiker

1 teel chilli pasta

1 teel suurlemoenpeper

2 teel vars suurlemoensap

1 koppie water

sout na smaak

Verhit die olie in ‘n pot

Soteer ui, knoffel en gemmer vir 4-5 minute

Roer oorblywende bestanddele by (behalwe hoendervlerkies)

en prut vir 20 minute. Verwyder van hitte en laat heeltemal

afkoel.

Gooi oor hoendervlerkies en marineer in yskas oornag.

Bedrup kort-kort terwyl vlerkies gebraai word.

Similar Posts

  • Souskluitjies

    Bestandele: Kluitjies: 250 ml koekmeelblom 10 ml bakpoeier 2 ml sout 50 ml margarien / botter 1 eier 100 ml melk Sous: 500 ml kookwater 25 ml margarien / botter kaneelsuiker Sif droë bestanddele saam. Vryf 50 ml margarien in tot mengsel soos broodkrummels lyk. Klits eier en melk saam, roer by meelmengsel in en

  • Beesbredie en Kapok Aartappels

    Bestanddele: Vir die Beesbredie:900 g beesvleis (in blokkies van 3,75 cm gesny)Sout & peper na smaak30 ml olyfolie1 rooiui (fyngekap)3 knoffelhuise (fyngedruk)125 ml groenolymte (heel of in helftes)30 ml tamatiepasta250 ml rooiwyn (of beesbouillon)250 ml beesbouillon5 ml paprika2,5 ml gedroogde tiemie1 lourierblad Vir die Kapokaartappels:900 g aartappels (geskil, in blokkies)125 ml room60 ml botterSout na

  • Biryani

    Bestandele: 600-700g Lam vleis 3 Koppies rys 4 Koppies uie 1 Eetlepel gekapte gemmer 1 Eetlepel gekapte knoffel 1 Eetlepel chilli poeier (of kurrie poeier) 6 Naeltjies 1 Teelepel Kaneel 6 Pele Kardemom (1/2 Teelepel poeier) 1/2 Teelepel neutmuskaat 1 Koppie Jogurt 1/4 Koppie Olie Swart Peper-korrels na smaak (1/4 Teelepel) Sout na Smaak Cashew

  • Maalvleisgereg

    Bestandele: 500 g maalvleis 250 ml koue water 5ml sout 2 ml peper 100 ml blatjang 250 ml rou rys afgespoel Uie soos verkies 410 g minestronesop 285 g geroomde sampoeine 500 ml kookwater Meng maalvleis, koue water, sout, peper. Kook vinnig sonder deksel, tot vloeistof weg is. Skep maalvleis in ‘n bak. Smeer blatjang

  • Melkkos

    Bestandele: 125 g spaghetti, in korter stukkies gebreek (macaroni sal ook werk) 150 ml koekmeel 5 ml sout 50 ml witsuiker 1l melk 3 ekstra groot eiers, geskei 50 ml margarien 3 ml vanieljegeursel 1 ml amandelgeursel (indien verkies) Kook die spaghetti in genoeg vinnig kokende soutwater tot gaar en dreineer Meng die droe bestanddele

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *